MARKtoe! Februarie 2026 - Uitgawe 134 | Page 80

PEKANNEUTE
PEKANNEUTE

50 % van al die besproeibare grond in die gebied is – en daar word jaarliks nog bygeplant.

“ In die toekoms sal ons meer klimaatslim moet wees en ons beter teen risiko’ s moet verskans. Boordvloerbestuur en besproeiing sal by die nuwe klimaatsomstandighede aangepas moet word,” vertel Hardus.

10. Die meeste produsente het uitkeer- of bergingsdamme op hul plaas waar kanaalwater geberg word vir latere besproeiing.

“ Effektiewe water- en sonligbestuur bepaal 85 % van suksesvolle pekanneutproduksie – goeie bestuur weeg swaarder as enige ander enkele faktor.”

10.

80 MARKtoe! Februarie 2026