PEKANNEUTE
PEKANNEUTE
kon die besproeiingstoerusting nie elke deel van die grond bereik nie – die hoekies is uitgesluit. Pekanneute is toe stelselmatig op daardie oorstaanstukke grond geplant.
Hoër randwaarde, kleiner tonnemaat
Daar is gou besef dat die inkomstepotensiaal van pekans baie hoog is in vergelyking met die ander gewasse. Produsente kon 18 – 20 t / ha lusern oes, maar teen’ n lae randwaarde per ton, teenoor die opbrengs van 2 – 3 t / ha van pekans teen’ n baie hoër randwaarde. Die inkomstepotensiaal en winsgewendheid teenoor ander gewasse in die area is steeds baie hoog as dit met mekaar vergelyk word.
74 MARKtoe! Februarie 2026