MARKtoe! Februarie 2026 - Uitgawe 134 | Page 73

PEKANNEUTE

Pekanneute neem oor waar ander gewasse uitval

PEKANNEUTE

SAPPA is 35 jaar gelede begin as vrywillige organisasie en het meestal produsente in die tradisionele pekanneut-verbouingsgebiede van KwaZulu-Natal en die Laeveld ingesluit. Van die oudste boorde in KZN is ouer as 95 jaar en is steeds in produksie. Pekanneutbome het’ n leeftyd van tussen 250 en 300 jaar en het raamtakke langer as 15 m, terwyl die bome tot 30 m hoog kan word.

Die Vaalharts-omgewing was al die jare die tuiste van verskillende permanente gewasse, danksy die beskikbaarheid van water uit die skema. Hier was groot sitrusboorde, wingerde, sagte- en steenvrugte,’ n wynkelder en selfs’ n perskeinmaakfabriek.

Eienaars van die stukkies grond wat deur die skema van water voorsien is, het spilpunte vir besproeiing begin gebruik, maar omdat die gronde in langwerpige eenhede opgesny is,

5.

5. Die bome gooi hul blare af kort voordat die neute ryp word.

MARKtoe! Februarie 2026 73