MARKtoe! Februarie 2026 - Uitgawe 134 | 页面 62

WINKEL
WINKEL

12.

12. Omheiningsdraad word in grootmaat aangehou en produsente het die opsie om dit te laat aflewer.

Agrimark Vryburg staan gereed om produsente in hierdie uitdaging by te staan.’ n Wye reeks veevoer- en veeprodukte insluitend molasse, energielekke met’ n soet basis vir somertye, aanvullings soos vitamien B12, asook fosfaataanvullings wat’ n groot tekort in die omgewing help aanspreek, word aangehou. Ander lekke wat energie verskaf, ook proteïene en noodsaaklike aanvullings vir die wildbedryf, is ook in voorraad. Benewens veevoer, is’ n verskeidenheid veemedisyne en-behandelings wat gereeld deur produsente gebruik word, ook beskikbaar.

62 MARKtoe! Februarie 2026