LANDBOU
LANDBOU
8. 9.
8.’ n Eland in die ruie veld op een van die wildsplase. 9. Kobus se seun Christo is’ n helikopter-vlieënier en is dikwels in beheer van die wildvangoperasies.
niemand is ooit te oud om te leer nie. Ons moenie bang wees om kanse te vat nie, solank dit berekende kanse is en ons bereid is om uit ons foute te leer en te verbeter. Ek is dankbaar vir die gawes wat ek ontvang het en besef dat alles net genade is,” sluit hy af.
Oor die toekoms van die landbou glo hy daar is baie hoop vir Suid-Afrika en die bedryf.
“ Die ondersteuning van my familie en personeel is die grootste en beste bate in my bedryf.”
“ Daar is plek vir almal in ons mooi land, Suid-Afrika, en ons is hier vir’ n rede. Daar sal altyd’ n behoefte wees aan voedselprodusente om voedselsekerheid vir die nasie te verseker. In al die sektore van die samelewing en orals in die wêreld is daar uitdagings. Suid-Afrika s’ n is uniek en lyk
50 MARKtoe! Februarie 2026