MARKtoe! Februarie 2026 - Uitgawe 134 | Página 51

LANDBOU
LANDBOU

miskien net anders as ander lande sin,, maar ek is hier om te bly en ek sal aanhou probeer om’ n verskil te maak.

“ Daar is baie geleenthede en ons moet dit net raaksien en gebruik. Ek is nie bekommerd nie, want ek plaas my vertroue in die Here. Ek weet Hy is altyd met ons. Die ondersteuning van my familie en personeel beskryf ek as die grootste en beste bate in my bedryf. Dit is ook lekker om in’ n gemeenskap te bly wat vir mekaar omgee en mekaar se vreugdes en teleurstellings kan deel,” sê Kobus.

10.

10. Die MARKtoe!-span saam met Kobus Oosthuizen, van links na regs: Anáda Smit( Agrimark Vryburg-bestuurder), Koos Oosthuizen, Danie Keet( skrywer) en Ilse Hugo advertensiekonsultant). Kobus het meer as 750 implement skaalmodelle van 1:64-grootte in sy kantoor.

MARKtoe! Februarie 2026 51