MARKtoe! Februarie 2026 - Uitgawe 134 | Page 45

LANDBOU
LANDBOU

5.

5. Koedoes en ander wild word vir hul genetika geteel, en lang horings is een van die eienskappe waarop daar klem gelê word.

grond bygekoop om sy beesboerdery te vestig en op te bou.

“ Ons streek word nie verniet die Texas van Suid-Afrika genoem nie – hierdie is van die beste beeswêreld in die land. Mettertyd het die beesboerdery gelei tot’ n voerkraal waar ek slegs my eie diere afrond voordat hulle geslag word by’ n abattoir.

“ My seun Christo en skoondogter Yahnè, asook my skoonseun Henning, is grootendeels verantwoordelik vir die bestuur van die beesboerdery,” voeg hy by.

’ n Passie vir wild en genetika

Soos met alles het die wildboerdery ook klein begin en harde werk geverg. Onder die mentorskap van wyle Ian Blackwood, vir wie hy groot agting en respek het, het hy sy eerste ses swartwitpense gekoop.

MARKtoe! Februarie 2026 45