LANDBOU
LANDBOU
2.
’ n Boer wat soos’ n sakeman dink
“ Ek het grootendeels in die Vryburg-distrik grootgeword. Ek het aanvanklik landbou by die Pampoenboere( Potchefstroom Landboukollege) geswot. Dit was die lekkerste vakansie wat my pa vir my gegee het,” spot hy.
2. & 3. Dublin Safaris se lodge is sowat 45 minute se ry vanaf Vryburg en bied luukse akkommodasie en konferensiegeriewe.
3.
MARKtoe! Februarie 2026 43