LANDBOU
LANDBOU
5.
5. Boerbokrammetjies word tot ongeveer sewe maande oud grootgemaak voordat hulle verkoop word.
Groot besluite en groot genetika
Die waagmoed van die jeug nog met hom, het hy met sy terugkeer uit Frankryk’ n nuwe motor gekoop, is hy getroud en met R60 000 in sy spaarrekening oor,’ n ram van R45 000 aangeskaf, tot groot verdriet van sy skoonpa, wat meer kommersieel ingestel is en geglo het jy betaal nie meer as R5 000 vir’ n ram nie. Ná twee jaar in die Kalahari het hy die geleentheid gekry om op die plaas Klipfontein in Vryburg te kom boer, wat beter was vir sy kinders se skoolloopbane. Met sy addisionele kwalifikasies en sy vrou se skoolhou was dit’ n aanloklike opsie.
0 MARKtoe! Februarie 2026