MARKtoe! Februarie 2026 - Uitgawe 134 | Page 22

LANDBOU
LANDBOU

3.

’ n Stoet begin bou

“ Ek het baie rugby gespeel in daardie jare, vir die universiteit, provinsies soos die Griffons en Griekwas en klubrugby in Italië en Frankryk. Ek kon net in vakansietye regtig aandag aan die boerdery gee. Middel 2016 het ek uit Frankryk teruggekeer en vir’ n laaste seisoen vir die Boland gespeel. My skoonpa, Japie Schreuder, het my die geleentheid gegee om vir hom in die Kalahari op Vanzylsrus te gaan boer. Janita, my vrou, het’ n onderwyspos daar gekry en ons is soontoe, met die

3. Piet, een van die plaaswerkers, by Joubert by’ n dogter van Appel wat baie belofte toon.

34 MARKtoe! Februarie 2026