MARKtoe! Februarie 2026 - Uitgawe 134 | Página 17

LANDBOU

produsente, sê William:“ Ek glo dis die feit dat ons so na as moontlik aan die natuur boer. Alles wat ons doen gaan om die natuur sterker te maak. Sodra jy die natuur sterker maak, maak jy die boerdery sterker, en sodra jy die boerdery sterker maak, kan jy minder spandeer, want die natuur is gesond. Dis groot in hoëdrukbeweiding, alles werk om die natuur sterk te maak.”

“ Verlede jaar is die Molopo Bovelder-boeredag in Maart hier by ons gehou. Ons het bees gepraat en

LANDBOU
MARKtoe! Februarie 2026 0