LANDBOU
LANDBOU
is ook hier waar sy benadering tot natuurlike praktyke werklikheid word.
“ Die kompetisie om te vreet is egter groot onder die troppe en ons is nou op na’ n besettingskoers van 85 % met hoëdrukbeweiding. Van die konserwatiewe ouens in die studiegroep het al 90 % dragtigheid gehaal. Omdat daar met hierdie beweidingstelsel kompetisie tussen die beeste is om genoeg te vreet, bly hulle fiks en begin die swakkes gou uitval. Terselfdertyd, as’ n koei nie’ n kalf gee nie, word sy onmiddellik
7. Ná baie reën in die voorsomer is die veld in die streek in’ n baie gesonde toestand met baie kos vir die beeste.
7.
MARKtoe! Februarie 2026 15