MARKtoe! FEBRUARIE 2023 Uitgawe 101 Februarie 2023 | Page 37

LANDBOU

Een van die bekendste tafeldruifplase in die Paarl behoort aan die Kirsten-familie – tans onder beheer van die twee broers Altus en Niel .

geweet of ek voltyds by die boerdery betrokke wou raak nie . Ek het my BCom-graad gebruik om die kleinhandelwêreld te verken en het eers by Woolworths en toe by Pepkor gewerk – vir byna 10 jaar in totaal . Die ondervinding wat ek daar opgedoen het , het my baie

3 .
4 .
5 .
1 . Daar is ‘ n hele aantal opgaardamme op Keurfontein en die aangrensende plase van JDK waarin afloopwater en water uit die Bergrivierskemea vir besproeiing geberg word . 2 . Meer as 200 mense werk gedurende paktyd in JDK se pakstoor . 3 . Die Kirsten-broers , Altus ( links ) en Niel , boer saam vir JDKtafeldruifuitvoerders . 4 . Rooi pitlose kultivars is een van JDK se fokusprodukte . 5 . Die netjiese wingerde op Keurfontein – hier is waterbestuur van kardinale belang .
MARKtoe ! Februarie 2023 37