MARKtoe! FEBRUARIE 2023 Uitgawe 101 Februarie 2023 | Page 36

LANDBOU
1 .
2 .

Een van die bekendste tafeldruifplase in die Paarl behoort aan die Kirsten-familie – tans onder beheer van die twee broers Altus en Niel . Altus bedryf hoofsaaklik die bemarking en logistiek terwyl Niel oorhoofs omsien na die daaglikse bedrywighede in die wingerd en alles wat daarmee gepaardgaan .

KEURFONTEIN / JDK

Ons gesels met Niel in hul koel raadsaal op Keurfontein in Noorder-Paarl en kom gou tot die besef dat hierdie produsent weet waarvan hy praat alhoewel hy nog jonk is – hy het immers op ‘ n suksesvolle druiweplaas grootgeword en het vakansies daar gewerk .

“ Ek het ná skool op Stellenbosch gaan studeer en aanvanklik nie

36 MARKtoe ! Februarie 2023