MARKtoe! FEBRUARIE 2023 Uitgawe 101 Februarie 2023 | Page 30

LANDBOU

Netelek is nog ʼ ’ n filiaal van Rural . Hierdie maatskappy vervaardig en bedryf elektriese moniteringstelsels en hulle is in die Paarl gesetel .

Die onderneming is in 1999 in Ladybrand deur Julius se pa , Chris Bosch , begin . Rain was in daardie stadium op Swellendam gesetel maar is in 2014 na Dalrivier in die Paarl verskuif nadat dit deur die Boschfamilie oorgeneem is .

in die Kaap begin soek het . Sy het toevallig , nadat die plaas reeds in 1996 oorgeneem is , tydens ‘ n besoek aan die Franschhoek-museum agtergekom dat die oorspronklike plaas deel was van die plaas wat haar voorouers ontvang het toe hulle as Hugenote na Suid-Afrika gekom het . Aanvanklik was dit ongeveer 18 ha , maar nou beslaan die plaas 50 ha .

Rain het reeds 28 winkels in Suid-

1 . 2 .

Volgens Julius het hulle nie baie kapitaal gehad om in die maatskappy te belê nie , maar hulle kon die infrastruktuur deur middel van die ander filiale verskaf . As gevolg van die betrokkenheid van Netelek en hul voorraadbeheerstelsel , het hulle bygedra om die voorraad-verlies tot op 2 % af te bring – iets wat min ander hulle kan nadoen .

Julius se ma , Ilze , het op hierdie plaas afgekom toe hulle na grond

Afrika , vier in Ierland , en een in die VSA . “ Hier op Living Waters ondersteun ons die ander projekte met die bou van huise en fabrieke sowel as die verskaffing van infrastruktuur . En ons Rain-aanleg word ook van hier bedryf ,” vertel Julius met tevredenheid .

Europeërs stel belang in die produkte omdat die kwaliteit so hoog is en omdat dit van natuurlike bestanddele gemaak is . Verkope groei

1 . Een van Rain se werknemers besig om hul produkte te verpak . 2 . Klei-houers waarin aromatiese olies verhit word , word op die perseel vervaardig .
30 MARKtoe ! Februarie 2023