MARKtoe! FEBRUARIE 2023 Uitgawe 101 Februarie 2023 | Page 29

LANDBOU
3 . 4 .
3 . Kate Bosch is ‘ n chemiese ingenieur en hou ‘ n ogie oor die vervaardigingsproses . Sy is ook verantwoordelik vir nuwe produkontwikkeling . 4 . Olyfolie , wat op die plaas vervaardig word , vorm ‘ n basisproduk vir baie van Rain se produkte .

” Ons het spanne ingenieurs , argitekte , staalwerkers , sweisers , elektrisiëns en bouers wat ons help om selfvoorsienend te wees . As ons ‘ n nuwe winkel oopmaak , bou ons self al die rakke en infrastruktuur .”

inwoners van dorpe wat inkoop , te verskaf . Hulle koop die krag steeds van Eskom , maar die geld gaan nie na die munisipaliteite nie , eerder direk na die kragverskaffer om so dienslewering aan die gemeenskap te verseker .

Available at you nearest Agrimark store .