MARKtoe! FEBRUARIE 2023 Uitgawe 101 Februarie 2023 | Page 27

LANDBOU
1 . 2 .

DALRIVIER / LIVING WATERS

As ‘ n mens daarna verwys om selfvoorsienend en -onderhoudend te wees , hoef jy nie veel verder te kyk as Dalrivier of Living Waters in die Paarl nie .

Julius Bosch , bestuurder van iets wat nie anders beskryf kan word as ‘ n veelvuldigheid van ondernemings nie , is hier in beheer van spanne kundiges wat die verskeidenheid besighede bedryf . Een van die belangrikstes , is die Rain-reeks van skoonheidsmiddels , maar daar is verskeie ander . Die verhaal

As ‘ n mens daarna verwys om selfvoorsienend en -onderhoudend te wees , hoef jy nie veel verder te kyk as Dalrivier of Living Waters in die Paarl nie .

1 . Meer as 400 produkte in die Rain-reeks word hier vervaardig . 2 . Anna Lena by van die sagte babaspeelgoed wat ook in die Rain-fabriek op Dalrivier gemaak word .
MARKtoe ! Februarie 2023 27