MARKtoe! FEBRUARIE 2023 Uitgawe 101 Februarie 2023 | Page 10

LANDBOU
1 .
2 .
3 .
1 . Daar is tans sowat 40 000 lêhenne in hierdie hokke op Nantes en nog uitbreidings gaan binne die volgende paar jaar gedoen word . 2 . Die eiers word outomaties op vervoerbande van die hokke na ‘ n paktafel geneem waar dit per hand in kartonne gepak word om by die verspreiders verder verwerk te word . 3 . Amberlink- en Hy-Line-hoenders is die vernaamste rasse wat tans in produksie is .
10 MARKtoe ! Februarie 2023