WINKEL
Bo : ‘ n Volledige geweerafdeling is ‘ n groot trekpleister . Ammunisie , hand- en jaggewere , herlaaitoerusting en ander skietbykomstighede word hier vertoon en verkoop . Links onder : Hengelaars van Stellenbosch en besoekers uit ander plekke wat in een van die riviere buite die dorp wil gaan visvang , besoek graag die buitelewe-afdeling . Regs onder : Pype en koppelaars in verskillende groottes en lengtes is beskikbaar in die afdeling vir loodgietery .
55 MARKtoe ! Desember 2023 / Januarie 2024