MARKtoe! DESEMBER 2023 JANUARIE 2024 | Page 52

WINKEL
Bo : Die verfafdeling spog nie alleen met ‘ n wye verskeidenheid verwe van verskillende handelsmerke nie , maar het ook vier mengstasies sodat klante enige kleur van hul keuse kan kry . Links onder : Een van die store word vir veevoer gebruik . Hier word ‘ n verskeidenheid voer in grootmaat aangehou . Regs onder : Die troeteldierafdeling huisves ‘ n verskeidenheid honde- en katkos .
51 MARKtoe ! Desember 2023 / Januarie 2024