WINKEL
AgrimArk StellenboSch eenstopwinkel in die hartjie van die wynland
“ Die winkel se produkaanbod is baie gediversifiseerd om aan ons klante se behoefte te voldoen . Dit kan min of meer gelykop verdeel word tussen kleinhandel en landbou . Stellenbosch is in ’ n groot landbougebied geleë met ‘ n verskeidenheid produsente . Dit is aan die een kant ‘ n uitdaging , maar aan die ander kant ook goed om nie al jou eiers in een mandjie te sit nie .”
Deur : Danie Keet | Fotografie : Michel dei-Cont
Bo : Blomme van plaaslike verskaffers word voor die koffiewinkel in Agrimark Stellenbosch aangebied . Links : Die span van Agrimark Stellenbosch is ( voor ) Lynn Lamberts , Glenwill Slinger , Latcheme Kahn , Sumeny Allies , Ronelda Marais en Tammy Vermeulen . 2de ry : Lizelle Liedeman , Chris Benadie , Jo Nic Fillips , Karla Adrianse , Joslin Botha , Juan Johannes en Benita Fisher . 3de ry : Elzandri Coetzer , Courtney Davids , Jolene Links , Ashwin Rass en Emile Piedt . 4de ry : Lana Louw , Zeniqua Simons , Mukthar Cariem , Steven Cronjé , met Denise Abrahams agter hom , Les Maroen en Leon Lottering , met Annette Strauss agter hom . 5de ry : Carlton Beukes , Michael Ngemntu , Oswald Goliath , Charles Adriaanse , Annette Strauss , Lizzy Swartz en Merna Kinniar . 6de ry : Davian Fransman , Kerwin Roberts , Byron Meyer , Damon Solomons , Shaun Adams , Develen America en Faizel Abrahams .
49 MARKtoe ! Desember 2023 / Januarie 2024