MARKtoe! DESEMBER 2023 JANUARIE 2024 | Page 49

LANDBOU

2001 plaas toe gekom het .

“ My pa was toe nog hier , maar hy het mettertyd teruggestaan sodat ek kon oorneem . Hy was , en is steeds , ‘ n goeie klankbord vir my ,” sê hy

Ḣy is effens bekommerd oor die toekoms van die landbou aangesien dit onder druk verkeer .

“ Ons is bekommerd oor die geluide wat die regering oor waterverbruik maak , maar gelukkig het AgriSA die hofsaak teen die nasionalisering van water gewen . Sonder water is die landbou gedoem en kan jy nie boer of uitbrei nie . Die probleme by Eskom is as gevolg van politieke besluite en die rede hoekom die maatskappy geval het tot waar dit vandag is , is weens swak bestuur – maar dis

Bloubessies word almal met die hand gepluk en versigtig hanteer aangesien die mark baie kieskeurig is oor die voorkoms daarvan .

iets wat reggeruk kan word . Ons is gelukkig om in minister Ivan Meyer ‘ n politikus te hê wat op sy werk fokus – hy is eerstens besorg oor die landbou en sy politiek staan terug daarvoor en dit is wat ons nodig het ,“ sê hy met oortuiging .

WE ’ VE GOT YOU

COVERED !

Knittex is the number ONE brand in quality
Knittex is the number ONE brand in quality and diverse shade netting solutions ons .
PROTECTS YOUR CROP AGAINST DAMAGE CAUSED BY SEVERE WEATHER CONDITIONS wind , sunburn , hail damage , birds & larger insects
Warmest wishes for the holidays , and a big thank you for choosing us !