LANDBOU
Bo : Die uitsig van Fransmanskraal , hoog in die Devonvallei , is asemrowend en kyk uit oor die hele Stellenbosch . Onder : Die bloubessies moet so vinnig as moontlik nadat dit gepluk is in die koelkamer kom waar dit teen ’ n temperatuur van ongeveer 6 ° C gestoor word voordat dit na die pakstoor op Wellington geneem word .
47 MARKtoe ! Desember 2023 / Januarie 2024