LANDBOU
gesnoei kan word ter voorbereiding van die nuwe seisoen .
“ Daar sit dikwels nog baie bessies aan die plante , maar dan moet jy maar die moeilike besluit neem om dit af te gooi en die plante vir die volgende seisoen voor te berei , anders gaan jy nie dan ‘ n goeie oes kry nie ,” beduie hy .
“ Die plukkers moet ook mooi na elke bessie kyk voordat dit gepluk word en die bessies moet so min as moontlik hanteer word . Die natuurlike waslagie op die bessies moenie afgevee word nie en die stingeltjies moet ook nie uitskeur nie . Die kleur is ook belangrik . Soms lyk die bessie van voor af egalig ryp , maar dan is dit aan die agterkant nog lig van kleur en waardeloos vir
die uitvoermark ,” noem hy .
“ Ons pluk elke slag net die rypes van elke plant en elke plant word ongeveer ses tot agt keer deurgepluk . So kry ons ongeveer 20- 35 t per hektaar – en dit word bessie vir bessie met die hand gedoen . In hierdie boord is daar 6 600 plante per hektaar en hier is 6 ha . So , gaan sê vir ‘ n wynboer dat hulle so moet oes en hulle sal vir jou lag ,” skerts Piet .
“ Beurtkrag is ‘ n groot kopseer vir ons omdat ons koelstore die hele tyd koud moet bly . Ons is tans besig om die installering van sonkrag te ondersoek om hierdie uitdaging die hoof te bied . Gelukkig is die water wat ons vir besproeiing benodig en wat ons van
A FORCE OF NATURE SINCE 1781 .
OX 235 E Forestry hatchet
OX 244 E Hatchet SPALT-FIX ®
OX 248 E Axe SPALT-FIX ®
PROUD DISTRIBUTOR OF www . gedore . co . za