LANDBOU
“ Audi van Duitsland het die venue onlangs vir drie weke gehuur om die nuwe Audi Q8 bekend te stel . Ons het direk met die Duitse organiseerders gewerk en wat ‘ n fees was dit nie dat alles so glad verloop het nie ,” vertel Piet .
Die wyndruiwe wat op Fransmanskraal verbou word , sluit cabernet sauvignon , shiraz , merlot , sauvignon blanc , chenin blanc , chardonnay , pinot gris en pinot noir in . Die druiwe word aan ‘ n verskeidenheid kelders , soos Kanonkop , Rustenburg en DGB gelewer . Piet se broer , Hugo , maak saam met Danie Carinus wyn , ongeveer 20 000 bottels per jaar . Hul kry hulle druiwe van Fransmanskraal , hul plaas Rooidraai naby Malmesbury en Danie se plaas
op Polkadraai .
“ Aanvanklik was die sitrusdeel wat ons geplant het , groter as die bloubessies , maar die bloubessiebedryf sukkel ook maar . Een van ons grootste konkurrente , Peru , was sowat 10 jaar gelede net so groot as die Suid-Afrikaanse bloubessiebedryf en hulle bemark hul bessies in dieselfde tydgleuf as ons . Ons is deur die bemarkers gewaarsku om eerder te fokus op Chili en Argentinië wat toe ook ‘ n opkomende bessiebedryf gehad het . Peru het egter stil-stil gegroei en is nou seker 10 maal groter as ons en die grootste in ons tydgleuf . Ons grootste markte is maar in Europa , die VK en ander EU-lande , sowel as ‘ n paar eilande langs die Afrika-kus soos Mauritius en die Seychelle-
DRAGLINE HOSE
• 5 Year Lifetime Quality
WATEX DRAGLINE HOSE |
5 YEAR WARRANTY |
|
PRODUCT CODE : |
DL12030 |
DL20030 |
Nominal ID ( mm ) |
12 |
20 |
Burst Pressure Kpa |
4000 |
3500 |
• 10 Year Lifetime Quality
WATEX QUALITY DRAGLINE HOSE 10 YEAR WARRANTY PLUS SABS APPROVED |
PRODUCT CODE : |
DL101230 |
DL102030 |
DL102530 |
Nominal ID ( mm ) |
12 |
20 |
25 |
Burst Pressure Kpa |
5000 |
4500 |
4000 |
Manufactured from virgin raw materials . Now available in HEAVY DUTY as well as MEDIUM DUTY .
SUCTION HOSE
CROP SPRAY HOSE
• Strong and Versatile
Liner Material : Cover Material : Liner :
Application :
MULTI-PURPOSE HOSE
PVC NITRILE PVC BLUE White , Nitrile resistant to pesticides , fertilizer . Pesticide orchard spraying , compressed air lines , pneumatic tools , etc . to 4000 Kpa
High pressure Nitrile hose for petrol , diesel , oil , chemicals and general high pressure use to 2000 Kpa . 5 - 25mm Diameter .
6995 . a WATEX 1 / 2PG MARKTOE Jan ’ 24
For more details regarding these and many other products , please visit our website at : www . watex . co . za
QUALITY HOSE MANUFACTURER
Reinforced Hosing ( Pty ) Ltd
Manufactures and supplies hose for
• Mining • Industry • Building • Gardens as well as pre-packed garden hose accessories .