MARKtoe! DESEMBER 2023 JANUARIE 2024 | Page 35

LANDBOU

voordat hulle op die ouderdom van ongeveer 60 dae na ander hokke oorgeplaas word . Dan word hulle tot op die ouderdom van ongeveer 140 dae ‘ n mengsel van witmielies , sojabone en gars gevoer . Die klein varkies word reeds op 19 dae gespeen , terwyl varke wat tussen 133 en 141 dae oud is , geslag word wanneer hulle ‘ n gewig van omtrent 60 of 65 kg bereik het . Tans is daar ongeveer 6 500 varke op die plaas met net sewe werkers wat met hulle werk .

Sy meen die varkvleispryse wat relatief laag bly , is ʼ ’ n uitdaging veral as ʼ ’ n mens in ag neem hoeveel

Bo : Die deli op De Clapmuts verkoop ook van hul eie varkvleisprodukte , insluitend ‘ n heerlike gedroogde varskwors . Onder : JD de Villiers en Jacques in die verwerkingskamer waar die geslagte varke verder verwerk word .
35 MARKtoe ! Desember 2023 / Januarie 2024