MARKtoe! DESEMBER 2023 JANUARIE 2024 | Page 34

LANDBOU
Die varke word geslag as hulle ‘ n gewig van tussen 60 en 65 kg bereik het .

sodat dit van onder verwyder kan word ,” beduie sy .

“ Ons varke bly altyd op hok omdat ons somers te warm is en die varke kan brand , terwyl die winters weer te koud is vir hulle om los te loop . Dit beïnvloed hul eetgewoontes en hulle begin mekaar byt . Ons het ook motorbande in die hokke waarmee hulle kan speel , want as die varke verveeld raak , begin hulle mekaar ook aan die stert byt ,” vertel sy .

Daar is ‘ n hoësorg-afdeling waar die jonger varkies gehou word

Pale vir Wingerd-bou , Net-strukture , Heinings , Telekommunikasie en Transmissie .

H4 en H5 behandeling in Kreosoot en Koperkroomarseen ( CCA ). Noord-Kaap , Wes-Kaap , Limpopo , KZN , Mpumalanga , Oos-Kaap , Vrystaat , Namibië en ander Afrika lande .
Vuka Timbers ® pale is beskikbaar by Kaap Agri en Agrimark takke landswyd .
Dring aan op Vuka Kwaliteit Navrae : 017 821 0832
Vervaardigers en verskaffers van kwaliteit Kreosoot en Koperkroomarseen ( CCA ) behandelde Bloekom pale .