LANDBOU
op konsultasiebasis ,” sê hy .
“ Die lekkerste deel van die wynmaak is natuurlik om die wyn ná die tyd te proe ,” spot Jaco . Coenraad meen egter dat Jaco in die parstyd die hele tyd proe , want sy mond bly rooi !
“ Vir baie mense is dit die enigste plek , en ‘ n eerste keer , wat hulle sulke roofdiere kan sien en van naby kan beskou ,“ sê Coenraad .
“ Ons is net twee mense in die kelder en ons koop nog druiwe by ander produsente in Stellenbosch aan . Vredenheim se wyne word net
op die plaaslike mark verkoop – en natuurlik ook by ons proelokaal . Verlede jaar het ons sowat 100 t gepars , maar ons beplan om dit vanjaar tot tussen 120 t en 140 t op te skuif ,” meen Jaco .
Buiten die druiwe , is daar nog ander gewasse op Vredenheim wat hul mandjie verbreed . Die plaas is 168 ha groot met wingerd wat die grootste deel in beslag neem , terwyl hulle ook heelwat gesaaides kweek , hoofsaaklik vir hul beeste en perde-eienaars van die omgewing . Dan verbou hulle ook sitrus in samewerking met hul bure . Die vrugte word deur Stellenpak verpak en bemark .
Buiten die leeupark en kelder
SAFELITE
NEPTUN
SAFETY FOOTWEAR www . neptunboot . co . za
00 MARKtoe ! Desember 2023 / Januarie 2024