MARKtoe! DESEMBER 2023 JANUARIE 2024 | Page 26

LANDBOU
‘ n Verskeidenheid boksoorte word in die wildkamp op Vredenheim aangehou .

is daar ‘ n restaurant wat op die lowergroen grasperke uitkyk , drie onthaalsale vir troues , konferensies en funksies van verskillende grootte , en ʼn koffiewinkel en deli met lekkernye en snuisterye . Daar is ook ‘ n intieme tweeslaapkamergastehuis vir mense wat wil oorslaap . Die plaas-werf met diere vir kinders is ook baie gewild onder besoekers .

Oor die toekoms van Vredenheim , is die broers positief .

“ Ons kinders is almal lief vir die plaas – daar is vyf seuns en vier dogters – en dalk wil hulle eendag plaas toe kom . Ons wil nie in hulle pad staan nie ,” beaam die twee byna gelyktydig .

26 MARKtoe ! Desember 2023 / Januarie 2024