WINKEL
4 . 5 .
6 .
7 .
Craig Matthew , uitvoerende hoof van Agriplas , is aan die woord vanuit die maatskappy se hoofkantoor in Brackenfell . Agriplas lewer ’ n onontbeerlike diens in die landboubedryf en het in 2002 deel van die KAL Group geword . Filtreerstelsels vir industriële water en die mynbedryf word ook toenemend belangrik in hul waardeketting .
Kringloop van kenners
“ Ons werk nie direk met die eindverbruikers nie , maar fokus op handelaars wat kenners met jarelange
ondervinding in die besproeiingsbedryf is . Hierdie handelaars verskaf besproeiingsdienste en -produkte aan produsente van ’ n verskeidenheid landbougewasse , van tamaties en avokadopere tot appels , pere en sitrusvrugte – eintlik alle tuinbougewasse wat besproeiing benodig . Die transaksies is dan tussen ons en die handelaars , oftewel diensverskaffers , in die besproeiingsbedryf wat ons produkte na die eindverbruiker toe neem ,” verduidelik hy .
Volgens Craig verskaf Agriplas al die benodigdhede en , danksy hul
4 . Craig Matthew is die uitvoerende bestuurder van Agriplas . 5 . Komponente vir gietyster-kleppe word vervaardig . 6 . Miljoene mikrospuite word jaarliks met die hand aanmekaargesit in die vervaardigingsaanleg . Al die komponente word hier vervaardig . 7 . Al hoe meer klem word gelê op filtreerstelsels vir die mynbou en industriële gebruik .
54 MARKtoe ! Augustus 2024