MARKtoe! Augustus 2024 - Uitgawe 118 | Page 53

3 . Deur : Danie Keet | Fotografie : Mia Truter
WINKEL
1 .
2 .

Agriplas , deel van die KAL Group , is een van die grootste vervaardigers en verspreiders van besproeiingstoerusting vir die landboubedryf in Suid-Afrika en is al sedert 1968 een van die voorste verskaffers van veral plastiekbesproeiingstoerusting .

3 . Deur : Danie Keet | Fotografie : Mia Truter

1 . Agriplas se imposante hoofkantoor en aanleg in die Wes-Kaap . 2 . Die bestuurspan is van links na regs : Craig Matthew , David Sass , Pieter Joubert en Allan Roodman . 3 . Sedert die installering van sonpanele op die dak van die Agriplas-aanleg in Brackenfell , het die onderneming reeds 1,12 gigawatt-uur se elektrisiteit vir gebruik in die vervaardigingsaanleg opgewek . Volhoubaarheid is ’ n groot fokus van die onderneming , wat ook insluit ’ n sterk herwinningsfokus en die hergebruik van plastiek .
53 MARKtoe ! Augustus 2024