LANDBOU
Die logiese gevolg was om water vanaf die Tigris en die Eufraat na die landerye te lei . Dit het egter eers ongeveer 5 500 jaar later gebeur . Maar vanaf daardie tyd was daar geen einde aan gewasverbouing en bevolkingsaanwas nie . In die jaar 1800 was agt miljoen hektaar wêreldwyd onder besproeiing . In 1950 , 94 miljoen . En in 1990 , 235 miljoen . Ons gesels met vier landbouers in verskillende streke van die Wes-Kaap wat afhanklik is van strategiese besproeiing en ondersoek hoe goeie produken diensbestuur tot hul sukses bydra .
5 MARKtoe ! Augustus 2024