MARKtoe! Augustus 2024 - Uitgawe 118 | Page 46

LANDBOU

“ Daar sit ons toe met ’ n veearts , ’ n bemarker , ’ n boekhouer , twee grondeienaars en ’ n halwe boer . En dit was agt jaar gelede .”

Tien rooi Angus-verse word aangeskaf . Binne die eerste week – en dit sonder verwerkingsaanlegte en drukgange – word twee van die verse siek en vrek .

Dit ter syde . Amerika en Australië is die enigste twee lande wat oorspronklik Wagyu-genetika vanuit Japan ingevoer het . En dit is van hierdie bloedlyne se embrio ’ s wat Neil in Australië gaan haal het .

“ Hierdie embrio ’ s is in die oorblywende Angus-verse geplant en alles het daar begin .”

Nou ja , Ken en Pieter is beide manne vir alle seisoene en laat hulle nie deur ongure weer en wildvreemde beeste ontspoor nie .

Van hierdie FMC-wyne is bekroon as die beste chenin ter wêreld . Die letterwoord staan vir Forrester Meinert Chenin . Martin Meinert was Ken Forrester se mentor .
46 MARKtoe ! Augustus 2024