LANDBOU swambeheer toepas nie , want die grond is te nat om met implemente in te gaan .”
Alles is toe met die hand gedoen . Rugsakspuite op die rug .
“ Daarna beweeg ons toe die fase in waar jou oes bepaal word , waartydens vrugset moet plaasvind en toe kry ons hierdie enorme windstorms .
“ Een van ons kultivars heet ’ n 1964 grenache noir wat uit Piekenierskloof kom .”
Hierdie FMC-kennisgewing by die plaas se ingang maak met die intrapslag die smaaktepeltjies onder die tong los .
Die gevolg is klein trossies en laer oeste van ons vroeër kultivars . Nou , na die koue en vloede en nog vloede en windstorms gaan ons die somer binne met ’ n warm droë Januarie .”
4 MARKtoe ! Augustus 2024