MARKtoe! Augustus 2024 - Uitgawe 118 | Page 31

LANDBOU
Alhoewel Lievland se fokus op uitvoer gerig is , kan ieder en elk wyne in die elegante proekamer kom geniet .

te word en is met die hand grootgemaak in wingerdboukunde . Ek het later in Philadelphia en Stellenbosch gewerk en is nou reeds vir jare by MAN Family Wines .”

Die MAN-gedeelte van die handelsnaam is afkomstig van die drie grootbase se groter base se voorname : Marie Condé , Anette Myburg en Nicky Myburg .

Terloops , vier-en-twintig jaar gelede kom die here Jose Condé en Tyrrel Myburg ( beide reeds in die wynbedryf ) en Phillip Myburg (’ n regsgeleerde ) bymekaar en besluit daar is plek vir nóg ’ n handelsnaam en met waagmoed tipies aan Lievland begin hulle wyn in ’ n skuur maak . Niks vreemd hieraan nie . Jare gelede het onafhanklike wynmakers in Frankryk , veral in die Bordeauxstreek , klein hoeveelhede wyn in

4 MARKtoe ! Augustus 2024
24 JAAR