LANDBOU
Links : Lievland is uitsluitlik wyngedrewe met geen ander vorms van boerdery nie en is beslis nie ’ n buitelandse stokperdjieplaas nie . Regs : Lievland plant elke jaar ’ n blok wingerd aan na gelang van die plaas se behoeftes . Die plaas is tans omtrent 60 % ontwikkel en behoort oor vyf jaar te wees waar die eienaars die besigheid wil hê .
opgewonde is , is die aanplanting van pontac , ’ n kultivar wat oor die jare omtrent uitgesterf het . Hierdie kultivar was baie gewild gedurende die jare van Simon van der Stel . Oor die afgelope drie jaar is die oerdruif op gepaste onderstokke geënt en Lievland het reeds twee jaar gelede een hektaar aangeplant . Hulle verwag dus hierdie jaar die eerste klein oes . Maar niemand weet hoe hierdie druiwe gaan uitdraai nie . Selfs nie
eens Theunis het voorheen daarmee gewerk nie .
Lievland plant elke jaar ’ n blok wingerd aan na gelang van die plaas se behoeftes , kompleet met ’ n nuwe drupbesproeiingstelsel .
“ Ons is nou seker so sestig persent van waarna ons uiteindelik op pad is . Ek glo oor vyf jaar sal ons al die wingerd gevestig hê waar ons kan .”
Stellenbosch se omgewing is
4 MARKtoe ! Augustus 2024