MARKtoe! Augustus 2024 - Uitgawe 118 | Page 25

LANDBOU
Agriplas voorsien boonop hierdie gewiggies wat verhoed dat die wind die pypies rondwaai .

van stapel gestuur . Die studie toon hierdie jongmense gaan huis toe en daar sit hulle en word verveeld .

“ Agriplas se spuitjie is nie net een wat jy van die rak af koop nie . Agriplas se konsultante kom verduidelik vir jou presies wat sy doel is .”

“ Dan begin hulle rondloop en in baie gevalle raak hulle met dwelms deurmekaar . Ons het met die kinders gepraat en agtergekom baie van hulle ouers het nooit skool klaargemaak nie . Die kind kom nou by die huis en ma en pa kan hom nie met sy huiswerk help nie . Nou vaar hy swak op skool en gaan in elk geval druip . So hoekom aangaan ?”

PUMPING THE LIFE BLOOD ON FARMS ACROSS OUR COUNTRY FOR OVER 75 YEARS .
Because good irrigation is vital to the survival of your farm , rely on Speroni to keep your crops growing strong . Generations of South African farmers have trusted our quality , Italian made , products to deliver long-term , sustainable water management solutions that don ’ t just keep your farm alive , but your livelihood too .
VFG204 , VFG404
Variable speed drive multistage s / s pump With permanent magnetic motor
Speroni is exclusively distributed by
Available from participating AgriMark retail stores .