MARKtoe! Augustus 2024 - Uitgawe 118 | Page 23

LANDBOU
Waar indringerplante verwyder word , word hulle met inheemse plante vervang . En daardie inheemse plante word op Dennegeur gekweek .

Oupa Sas was baie gesteld daarop dat kinders onderrig moet ontvang . 35 jaar gelede het Carina se ma , Antoinette , ’ n crèche op die plaas begin sodat die jongspan se moeders ook om den brode in die pakstoor kon werk .

“ My oorlede oupa Sas het reeds in die 1960 ’ s besef ons moet goed na ons werkers omsien . En my pa Josias het daarmee voortgegaan en nou doen ek dieselfde .”

“ Aanvanklik was hierdie fasiliteit bloot ’ n dagsorg waar die kleintjies bedags veilig kon wees en behoorlik versorg word . Dit was die fondasie wat oupa Sas en my ma gelê het en al wat ek doen , is om dit verder te ontwikkel .”

DRAG- LINE HOSE

• 10 Year Warranty Premium Dragline
• 5 Year Warranty Quality Dragline Blue OR Black
• No Warranty Economy Dragline
NEW !
For more details regarding these and many other products , please visit our website at : www . watex . co . za
Reinforced Hosing ( Pty ) Ltd
Manufactures and supplies hose for
• Mining • Industry • Building • Gardens as well as pre-packed garden hose accessories .

CROP SPRAY HOSE

MULTI- PURPOSE HOSE

Liner Material : PVC NITRILE Cover Material : PVC BLUE Liner :
White , Nitrile resistant to pesticides , fertilizer .
Application : Pesticide orchard spraying , compressed air lines , pneumatic
• Strong and Versatile tools , etc . to 4000 Kpa
High pressure Nitrile hose for petrol , diesel , oil , chemicals and general high pressure use to 2000 Kpa . 5 - 25mm Diameter .

SUCTION HOSE

Manufactured from virgin raw materials . Now available in HEAVY DUTY as well as MEDIUM DUTY .
4 MARKtoe ! Augustus 2024
8088 . a . WATEX 1 / 2PG MARKTOE AUG / SEPT ’ 24