MARKtoe! Augustus 2024 - Uitgawe 118 | Page 12

LANDBOU

van die druiwe , die oes en verpakking , en die verskeping . Indien die vrugte in die buiteland afgekeur word , dra hy die onkoste sonder vergoeding . Die afgekeurde vrugte gaan dan na die groothandelmark toe en die produsent moet daarvoor ook opdok . En die uiteindelike inkomste is nietig .

“ Ná al daai verliese het ons al rekenings ook gekry waar ons nog moet inbetaal .”

Die uitdaging verbonde aan arbeid is merendeels te wyte aan onwettige immigrasie . Draai by die plaas in en daar is hoeka ’ n kennisgewing wat aandui : No ID , no work .

“ Indien jy onwettige mense aanstel , bly dit jou risiko .”

Pieter beskik oor 24 permanente

Die ‘ bg ’ staan vir Beukes Grapes en hierdie is een van die twee pakhuise op Pieter Beukes Boerdery se plase .
4 MARKtoe ! Augustus 2024