MARKtoe! Augustus 2024 - Uitgawe 118 | Page 11

LANDBOU
Met behulp van die app op Jaco Lütter se selfoon kan die vloei van water deur die filter gemonitor word .

vervoer , maar die onkoste daaraan verbonde is astronomies . Dus word ons genoodsaak om Kaapstad se hawe te gebruik . Hulle sê mos vrugte se pluk-tot-eet is agt weke , maar ses weke vir tafeldruiwe is ideaal . Wanneer ons pluk , is die vrugte binne vier-en-twintig uur tot op die regte temperatuur verkoel . Daarna gaan hulle na die hawe toe en daar kan hulle enigiets tussen elf dae en drie weke staan . Dan moet hulle in elk geval nóg veertien dae op die skip reis . En onthou , die boer kry net sy geld indien die produk verkoop word .”

Met ander woorde : die boer finansier die aanplantings , die verbouing

11 MARKtoe ! Augustus 2024