10. Karel Matthews, wat al 33 jaar by Agrimark Orchard werk, hou toesig oor die gasafdeling en is baie gesteld op goeie voorraadbeheer. 11. Gaylon Julies weeg bevrore vleis vir’ n klant, nog’ n voorbeeld van die winkel se breë diens aan die gemeenskap.
items, gasvelle, palette en sakkies van verskillende groottes. Dis alles wat nodig is om produkte vir uitvoer te pak – selfs die etikette wat op die kartonne gaan voordat dit vir uitvoer verskeep word,” sê Shaun.
“ Produsente se behoeftes en voorkeure verskil, dus verskil die kartonne se ontwerp ook. Die posisie en grootte van ventilasie-openinge verskil en daarom bly ons in noue kontak met sowel die verskaffers as die produsente. Ons beplan fyn daarvolgens sodat ons die regte produkte op die regte tyd kan lewer. Sommige uitvoerders verpak druiwe in sakkies met’ n generiese voorkoms terwyl ander weer sakkies gebruik