MARKtoe! April 2026 - Uitgawe 136 | Page 85

WINKEL
WINKEL

7. 8.

9.

7. Buiten landboubenodigdhede hou die winkel ook klere vir enige werk – in die wingerd, op die plaas of elders. 8. Die INGCO-kraggereedskapreeks bied’ n praktiese oplossing vir klante wat betroubare toerusting soek, met die voordeel van’ n gedeelde battery. 9. Olie en onderhoudsprodukte vir voertuie en plaaswerktuie is deel van die winkel se omvattende aanbod.

As tydsberekening tel

By die naasliggende Hexkoel-bergingsfasiliteit sien’ n mens die verskeidenheid pakmateriaal wat Agrimark Orchard aanhou en die omvang van die produkte wat in die pakproses gebruik word.

“ Ons verskaf die volle spektrum van pakmateriaal wat die tafeldruifprodusente nodig het – die kartonne, binnepak-

MARKtoe! April 2026 85