MARKtoe! April 2026 - Uitgawe 136 | Page 82

WINKEL
WINKEL

3.

3. Shaun Solomon is die bestuur-der van die winkel en sorg dat alles klopdisselboom verloop.

Meer as’ n landbouwinkel

Agrimark Orchard is deeglik toegerus met produkte wat produsente en dorpenaars nodig het.“ Ons het iets van alles hier en klante sal kry wat hulle benodig. En as ons iets nie in die winkel het nie, kan ons dit vinnig vir hulle in die hande kry.” Vir klante is dit handig dat boumateriaal ook hier beskikbaar is. Boonop word sand, stene en sement afgelewer.

“ Ons het iets van alles hier en klante sal kry wat hulle benodig. En as ons iets nie in die winkel het nie, kan ons dit vinnig vir hulle in die hande kry.”

“ Ons verkoop ook sinkplate en as die regte lengtes nie beskikbaar is nie, laat ons dit sny. Gelukkig het ons iemand op ons span wat’ n volledige lys van boumateriaal kan saamstel na aanleiding van goedgekeurde bouplanne. Dit help klante

82 MARKtoe! April 2026