MARKtoe! April 2026 - Uitgawe 136 | Page 77

LUSNET

Bekroon as een van Agrimark se topverskaffers

Om as een van Agrimark se topverskaffers erken te word, is meer as’ n toekenning – dit is’ n bewys van vertroue, gehalte en prestasie in die mark.
By PlusNet fokus ons op oplossings wat werklik saak maak:
Beskerming teen son, wind en hael Verbeterde mikroklimate vir beter opbrengste

Beskerm wat jy gegroei het

Ons hoëgehalte nette help produsente om die verskil te maak waar dit tel – in die veld én in die mark.
Want dit is dikwels die kleinste besonderhede wat die grootste verskil maak.

’ n Vennoot waarop jy kan staatmaak

Hierdie erkenning bevestig ons verbintenis tot innovasie, gehalte en langtermyn-vennootskappe met produsente regoor Suid-Afrika.

+ 27( 0) 21 906 5505 www. plusnetgeotex. co. za