MARKtoe! April 2026 - Uitgawe 136 | страница 46

LANDBOU
LANDBOU

“ Die koueketting is alles. Die gehalte van vrugte wat 70 dae hier staan, is soms beter as dié van vrugte wat 70 dae deur die res van die ketting beweeg het. By ons word die ketting nie gebreek nie – die temperatuur bly konstant. Sodra dit in vraghouers uitgaan en by die hawe of op die boot wagtye ervaar, verander die prentjie.”

7.

7. Petrus Setona is al jare by Hexkoel en ken die besigheid van hoek tot kant.

46 MARKtoe! April 2026