MARKtoe! April 2026 - Uitgawe 136 | Page 35

LANDBOU
LANDBOU

9. 10.

11.

9. Werkers is besig om die plastiekbedekking op te rol. 10. Aan die einde van die tafeldruifseisoen word die beskermende plastiekstroke wat oor die wingerde gespan word, sorgvuldig opgerol en vir hergebruik in die volgende seisoen gestoor. 11. Beskermende plastiek is deesdae onontbeerlik vir die suksesvolle produksie van tafeldruiwe en dien as noodsaaklike beskerming teen reën.

MARKtoe! April 2026 35