MARKtoe! April 2026 - Uitgawe 136 | Page 19

LANDBOU
LANDBOU

10.

11. 12.

10. André du Toit, bestuurder van Hexvines, en Michael, junior bestuurder in die kwekery, met’ n membraan waarin die wingerdstokkie in coco peat geplant word. 11. In die plantmengsel waarin die stokke grootgemaak word, is wortelontwikkeling baie goed en help dit om die wingerdstok vinniger in produksie te kry. 12. Die plantmetode van Hexvines moedig wortelgroei aan.

MARKtoe! April 2026 19