“ Met deregulering het ons oorgegaan van produksie na bemarking, en dit was meer my veld. Ek het dit meer geniet omdat die bedryf in die verlede’ n worsmasjien was en toe’ n besigheid geword het.
“ Ons het ons bemarkingsbesigheid uitgebrei en doen nou 30 weke van die jaar besigheid met hulle. Ons voer selfs druiwe uit Namibië in – veral vroeë kultivars soos Sweet Globe – as dit beter is as wat ons kan bied. Ek voer dus eerder in om aan Woolworths te lewer en voer ons eie druiwe uit, omdat ons net die beste vir ons kliënt wil bied.
“ Ons het hard gewerk om ons kwaliteit te verbeter en uitvoerpryse te kry. Woolworths se pryse is kompeterend met uitvoere, maar dit kom teen harde werk. Mense is bereid om
6. Plakkers wat die herkoms van die druiwe en die kultivar aandui, word op die punnets geplak.