Lourier Eerste Uitgawe 2019 Lourier Eerste Uitgawe PDF 2019 | Page 14
Studiewenke
Deur Riotha Arends
Is dit net onmoontlik vir jou om te begin leer? Sukkel jy
om alles te onthou? Maak dit vir jouself pret en dan sal dit
verseker makliker gaan.
1. Verander dit in ‘n
speletjie met jouself.
2. Sing die werk wat jy moet leer.
3. Verbeel jou jy is ʼn’n onderwyser en maak asof
jy vir iemand leer.
4. Leer op verskillende plekke bv. buite in die
tuin, maar nie plekke waar baie goed jou
aandag sal aftrek nie.
5. Luister na rustige studeermusiek sonder
lirieke in die agtergrond.
6. Moenie uitstel nie!
13