Lourier Eerste Uitgawe 2019 Lourier Eerste Uitgawe PDF 2019 | Page 13

Skool se verjaarsdag Deur Nicole Nass en Stefanie Opperman Wat is ‘n verjaarsdag? Is dit net ‘n dag waar jy ouer word of iets meer spesiaal? Vir die Hoërskool is dit ‘n baie spesiale dag. Die skool se eerste tuiste was by die ou Frere Hospitaalge- hou met mnr. D.J. Rabie as die eerste skoolhoof. Wat gebeur tydens dié spesi- ale dag? Daar word elke jaar ‘n fakkelseremonie in die saal gehou en elke leerder kry ‘n koeldrank. n Nuwe skool is in 1959 op die bult van Baysville gebou. Grens se leuse is BOU vir die leerders wat toewyding en diens kan bereik. Die skoolwapen is deur een van die leerders ontwerp. Die hoofdogter en -seun van die laerskool is genooi om die seremonie by te woon. Die skool kan dalk 85 jaar oud wees, maar dit bly staan en sal vir ewig hou met die stérk fondament wat gelê is – letter- lik en figuurlik. Die skool is op 29 Januarie 1934 as ‘n Afrikaanse hoërskool in ‘n oorwegende Engelse gebied gevestig. 12